"Sunay, ek kan eerlik waar sê na ons ervare met die vorige agente waarmee ons gewerk het, was dit so 'n plesier gewees dat jy op ons pad gekom het.  Ons huis is vinnig verkoop en jy het meer mense gebring in die kort tydtjie as wat ander agente in 3 maande kon doen, goeie kominikasie altyd gehad en 'n eerlike mens en as ek vat hoeveel keer ek jou gebel het met vrae en jy het altyd als mooi verduidelik en sorteer ook als uit en vinning ook.  Jy is 'n agent en mens duisend.  Baie dankie vir als wat jy vir ons gedoen het!"

Zindy Louw

"I just want to take this time to extend gratitude to you, Monique, on behalf of myself and my husband. From the day I contacted you last year when we made the decision to sell our property in Waterford Street, Buh-rein Estate, to the day the proceeds for the sale was paid she has displayed nothing but professionalism, commitment to the course, being proactive, hard work, etc..  Monique, you really pushed for the sale to go through on date arranged, and it did, against all odds.  Thank you very much for assisting us and may you not grow weary in doing good, for God will reward you if you faint not."

Zinzi & Sbonelo Gumede

"Trudene, I want to say a huge thank you, it was good working with you. Selling a home is quite stressful as you have people in and out of your personal space all the time, however with your presence you simply put me and the potential buyers at ease.  You were always transparent and easy to deal with. Thank you for accommodating myself and my parents with all our questions (I was a first-time seller)."

Claudia Petersen

"Liewe,Trudene, baie dankie vir jou puik diens. Ons waardeer al jou moeite en advies.  Dit was defnitief die regte besluit om LRE en jou te kies om ons huis te verkoop. God seën."

Mev Gertse 

"The first time we met Trudene, she was extremely welcoming and approachable. Buying a home is daunting, and at times nerve-wracking step, but Trudene earned our trust.  She kept us abreast of developments and was always on call to answer our questions. We can highly recommend her. Thank you Trudene, you made this so easy for us.”

Mr Naiman 

"Trudene se positiewe en doelgerigte benadering het ons gerusgestel en verseker dat ons die beste moontlike diens ontvang.  Ons was baie beïndruk toe die huis teen volprys verkoop is."

Mrs Louw 

"Graham, Firstly, I would like to thank you for always availing yourself when I need you most.  I am super happy and grateful to have known someone like you, only honesty and transparency in you, has built our business relationship and I wouldn’t want to exchange you for anyone out there.  I feel blessed to have you as my agent and I am looking forward to having you take care of all my future business."

Gail Tshehla

"Ilzette, verskriklik dankie, jy is ongelooflik.  So baie dankie vir alles wat jy gedoen het met hierdie koop van ons."

Rudi en Sonia Sonnekus

"Trudene, I would like to thank you for the brilliant service I received from LRE and more specifically from you. You were always on call to answer any queries I had and you kept me up to date with what was happening in the process. It was a pleasure doing business with you."

Mr. Havenga 

"Hi, Trudene. Just a note to thank you and LRE for the efficient and outstanding service we received from you. Within 4 days of signing the mandate, you had 2 offers signed and within that same week bonds were approved and my house has been sold. I will never hesitate to recommend LRE to other clients. Thanks again."

 Marilyn Paul 

"Alles het eenvoudig seepglad verloop, en dit was goed om te weet ons is in veilige hande - ons agent het ons beste belange op die hart gedra.  Dankie Trudene"

Mev Carstens 

"Ilzette is die Beste!!!!  Altyd vriendelik en baie behulpsaam.  Wanneer mens op haar knoppie druk is sy altyd daar vir jou en wanneer jy haar iets vra kom sy ook so gou moontlik na jou toe terug.  Baie dankie vir al die geduld."

Madeleine Eneglbrecht

"Hi Trudene, ek weet dié kom bietjie laat en ek is so jammer,  ons bly nou amptelik twee maande in ons huisie en geniet dit vreeslik baie.  Dankie vir jou puik diens, ek het altyd gedink dis 'n onmenslike taak om n huis te koop, maar met jou aan my kant was dit net smooth sailing.  Selfs die verband aansoek en oordrag was so eenvoudig met jou hulp en jy het baie goed by jou time lines gehou, terugvoering was altyd op tyd en baie professioneël.  Ek kon regtig nie vir beter diens vra nie en sal weer met jou wil werk in die toekoms sou ons wou verkoop of weer koop."

Me. Adams 

"Ek wil vir LRE Group bedank vir uitstekende diens. Julle standaard is hoog en dit is werklik tot ons as kliënt se voordeel. Sonja is 'n agent duisend! Ons kon werklik op haar staat maak. Sy het soveel moite gedoen om vir ons 'n geskikte huurder te kry in 'n kort tydperk.Sonja was nooit te besig om ons te help met advies nie en het my altyd op hoogte gehou met vordering hetsy enige dag of tyd van die week, selfs op 'n Sondag.Baie dankie, ons waardeer alles soveel. Jou betroubaarheid en professionele manier van dinge doen.Baie geluk ook aan LRE Group met jul toekenning. Hoe dan anders met sulke agente. Ek sal julle hoogs aanbeveel."

Stephanie Olivier